Saturday, July 14, 2012

Kuier by Ouma Fran

 
Ons kuier by Ouma Fran se huis.
 
Hier hou Groot Ouma Tokkie vir Poppie vas. Sy het 'n beroerte gehad so sy kan nie praat nie-maar sy het 'n kyk wat jou goed laat verstaan as jy poppie try vat. 
 




 
Groot Ouma, Ouma, Mamma en Baba
 

 
Te pragtig.  Ané se stief-niggie, Abby-Lee is nou 1.  Sy het vir ons verduidelik dat sy die 'baba' wil vashou en ken ook van 'slaan die baba liggies met die hand' en sê 'dudu baba'.  So ougat van klein af!
 

 

No comments:

Post a Comment