'n Vriendin, Minette, het vir my vir my verjaarsdag 'n photoshoot gekoop sodat ons met Ané kan gaan vir 'n newborn shoot - die vrou wat dit geneem het is Pamela. Sy het 'n awsome werk gedoen! Ek is so beïndruk...sal nooit weer 'n shoot by enige iemand anders doen nie. Sy het so vir poppie en ons vasgevang in hoe ons regtig is...kyk net:
Saturday, July 28, 2012
Saturday, July 21, 2012
Kuier by Oupa Leon en Ouma Delene
Poppie sit by Oupa Leon...
Poppie se eerste 'groot' klere.
Pappa bou camping kot..
Ouma Delene en poppie
Die hele Geel Family
Die fancy cuban cigar het Leon voor sussie se geboorte gekoop om te rook as sy gebore is.
In die groot bad
Subscribe to:
Posts (Atom)