Ons was die naweek Mozambique toe vir pa Manie en Mabessie se troue. Toe ons terug ry toe besluit ons, dat ons nie meer kan wag om te hoor of Spikkies 'n dogtertjie of seuntjie is nie...Ons bel toe vir tannie Delene en vra sy moet asseblief vir ons 'n afspraak maak by die hospitaal sodat ons die geslag van Spikkies kan uitvind...
Ons Spikkies is 'n ou dogtertjie...Ané
Sy's 'n dogtertjie...
Kyk net die ou voetjie - so volmaak met al die toontjies.
No comments:
Post a Comment