Tuesday, August 7, 2012

Ané se eerste skooldag

 
 
Dis nog bitter vroeg en ons is oppad skooltjie toe.  Toe ons haar daar aflaai sit ek haar in haar wiegie en begin kar toe loop, toe roep Leon my terug en sê ek moet haar kom soen...ag hel, en dis wat ek die heletyd vermy het, toe ek haar soen toe is dit verby en toe loop die trane...