As poppie so in my maag rond woel, dan sĂȘ ons dat sy "alienate". Want lyk presies soos op die flieks wanneer daar een of ander alien of gedaante onder iemand se vel is.
Ek het baie probeer om haar te vang as sy so alienate maar te vergeefs, tot vandag toe! As ek in die bad klim dan begin sy as mens net so bietjie aan haar poke, en vandag was ek gereed met die kamera vir die klein aapstert! Aan die einde van die clip sien met haar mooi alienate! ;)