Saturday, February 25, 2012

Baba Geel - 20 wekies



Hier is ons gesinnetjie...Ons is al 'n volle 20 wekies swanger. Tyd vlieg!  Ons kan nie meer wag om te hoor of dit 'n dogtertjie of seuntjie is nie...

Tuesday, February 14, 2012

Baba Geel - 17 wekies


Hier lĂȘ ek op my rug op 17 wekies...Spikkies groei darem te mooi!