Tuesday, August 7, 2012

Ané se eerste skooldag

 
 
Dis nog bitter vroeg en ons is oppad skooltjie toe.  Toe ons haar daar aflaai sit ek haar in haar wiegie en begin kar toe loop, toe roep Leon my terug en sê ek moet haar kom soen...ag hel, en dis wat ek die heletyd vermy het, toe ek haar soen toe is dit verby en toe loop die trane...
 



Saturday, July 28, 2012

Ané se Newborn Photoshoot

 
'n Vriendin, Minette, het vir my vir my verjaarsdag 'n photoshoot gekoop sodat ons met Ané kan gaan vir 'n newborn shoot - die vrou wat dit geneem het is Pamela.  Sy het 'n awsome werk gedoen!  Ek is so beïndruk...sal nooit weer 'n shoot by enige iemand anders doen nie.  Sy het so vir poppie en ons vasgevang in hoe ons regtig is...kyk net:
 






























 






 

Saturday, July 21, 2012

Kuier by Oupa Leon en Ouma Delene

 
Poppie sit by Oupa Leon...
 
 
 
Poppie se eerste 'groot' klere.
 


Pappa bou camping kot..

 
Ouma Delene en poppie

 
Die hele Geel Family

 
Die fancy cuban cigar het Leon voor sussie se geboorte gekoop om te rook as sy gebore is.





 
In die groot bad