Sunday, October 23, 2011

Ons 1ste huweliks herdenking

Vir ons eerste huweliks herdenking het my man my verras en my na Monte Casino se Bird Gardens geneem.  Dit was vreeslik lekker...